Music Note Lettere
Music Note Letterg
Music Note Lettera
Music Note Letterl
Music Note Lettero
Music Note Letterb
Music Note Letteri
Music Note Letterz
  • Remember me

Lrc Die Eerste Keer by Arno Jordaan

Die Eerste Keer - Arno Jordaan LRC Lyrics - Donwload, Copy or Adapt easily to your Music

LRC contents are synchronized by Megalobiz Users via our LRC Generator and controlled by Megalobiz Staff. You may find multiple LRC for the same music and some LRC may not be formatted properly.
4479 - Die Eerste Keer by Arno Jordaan [03:32.01] 7 years ago
by Guest
Copied
Office Copy IconCopy
Edit Time [xx:yy.zz] x 14 Views x 1,377 Download x 155
Cross Medias logoCross Medias - You can leave comments for this LRC in Cross Medias platform. Go to Cross Medias to comment .
LRC TIME [03:32.01] may not match your music. Click Edit Time above and in the LRC Maker & Generator page simply apply an offset (+0.8 sec, -2.4 sec, etc.)
[ar:Arno Jordaan]
[al:Die Eerste Keer]
[ti:Die Eerste Keer]
[length:03:32.01]
[re:www.megalobiz.com/lrc/maker]
[ve:v1.2.3]
[00:02.14]Die eerste keer: Arno Jordaan
[00:04.89]"Volle Lirieke"
[00:15.14]Ons wou nie dink het net gedoen
[00:19.14]maar net 17 maar 1 miljoen keer slimmer as wat ons wou glo
[00:22.39]Ons het gedink ons weet dit als
[00:33.39]Want daardie liefde maak jou mal,
[00:37.14]so vinnig vir mekaar geval
[00:41.89]Dis mal
[00:43.64]Onthou jy nog die eerste keer
[00:45.89]wat ek jou daar teen die agterdeur
[00:49.39]van die plaaskombuis in jou pa se huis gesoen het
[00:57.39]Onthou jy nog die eerste keer
[01:00.40]wat my lippe jou 'n les kon leer
[01:03.89]Oor wat liefde is ek bly jou mis
[01:07.64]ekke bly jou mis
[01:09.64]Kom gryp my weer soos daardie eerste keer
[01:15.89]'n Bietjie ouer slimmer nou, ek is 'n baie beter ou
[01:21.90]Al weet ek alles, mis ek jou,
[01:30.14]Kan ons tyd terugdraai oor begin
[01:33.64]ek sal jou hart van voor oorwin
[01:37.14]Ek het alweer in jou oe ingeval
[01:43.65]Onthou jy nog die eerste keer
[01:46.64]wat ek jou daar teen die agterdeur
[01:50.39]van die plaaskombuis in jou pa se huis gesoen het
[01:57.90]Onthou jy nog die eerste keer
[02:00.64]wat my lippe jou 'n les kon leer
[02:04.14]Oor wat liefde is ek bly jou mis
[02:07.64]ekke bly jou mis
[02:09.14]Kom gryp my weer soos daardie eerste keer
[02:13.14]Kom wees weer jonk saam met my
[02:17.89]Kom ek se jou wat, kom raak ook oud saam met my
[02:24.15]My skat
[02:26.40]Onthou jy nog die eerste keer
[02:29.40]wat ek jou daar teen die agterdeur
[02:32.89]van die plaaskombuis in jou pa se huis gesoen het
[02:40.40]Onthou jy nog die eerste keer
[02:43.65]wat my lippe jou 'n les kon leer
[02:47.89]Oor wat liefde is ek bly jou mis
[03:05.40]ekke bly jou mis
[03:06.15]Kom gryp my weer soos daardie eerste keer