Lrc Die Suidwesterlied by Gé Korsten
Die Suidwesterlied - Gé Korsten LRC Lyrics - Donwload, Copy or Adapt easily to your Music
LRC contents are synchronized by Megalobiz Users via our LRC Generator and controlled by Megalobiz Staff. You may find multiple LRC for the same music and some LRC may not be formatted properly.
2 years ago
by
Guest
LRC API - Developers can now access to our API from RapidApi:
https://rapidapi.com/keiteldog-ieuRVL_c3Lu/api/megalobiz-lrc
[ar:Gé Korsten]
[al:Eendag]
[ti:Die Suidwesterlied]
[au:Heinz Alton Klein-Werner]
[length:03:44.02]
[re:www.megalobiz.com/lrc/maker]
[ve:v1.2.3]
[00:21.68]Hard soos kameeldoringhout, ja hard is ons land
[00:28.32]En droog o so droog sy riviere.
[00:35.76]Die son het die klippe en die rotse gebrand
[00:43.20]In veld en in bos skul skugter diere
[00:50.63]As iemand dan aan ons sal vra:
[00:54.62]Wat bind jul aan Suidwes?
[00:58.07]Dan antwoord ons trots
[01:02.05]Dis ons liefde vir Suidwes!
[01:05.78]As iemand dan aan ons sal vra:
[01:09.49]Wat bind jul aan Suidwes?
[01:12.94]Dan antwoord ons trots
[01:16.40]Dis ons liefde vir Suidwes!
[01:30.74]Tog word ons liefde met offers betaal
[01:38.98]In wel en in wee hou ons stand
[01:46.41]Want ook work ons sorge nog helder oorstraal
[01:53.85]Deur sonlig in ons vaderland
[02:01.29]As iemand dan aan ons sal vra:
[02:05.38]Wat bind jul aan Suidwes?
[02:08.82]Dan antwoord ons trots
[02:12.18]Dis ons liefde vir Suidwes!
[02:16.43]As iemand dan aan ons sal vra:
[02:20.25]Wat bind jul aan Suidwes?
[02:23.70]Dan antwoord ons trots
[02:27.32]Dis ons liefde vir Suidwes!
[02:42.46]Kom jy dan self en leef saam in ons land!
[02:49.63]So wyd en so ruim en so vry
[02:57.07]En steek dan ons son ook jou hart aan die brand
[03:04.51]Dan sal jy pal hier wil bly
[03:11.68]As iemand dan aan jou sal vra:
[03:16.19]Wat bind jou aan Suidwes?
[03:19.38]Dan antwoord jy trots
[03:22.84]Dis my liefde vir Suidwes!
[03:27.08]As iemand dan aan jou sal vra:
[03:30.80]Wat bind jou aan Suidwes?
[03:33.99]Dan antwoord jy trots
[03:37.45]Dis my liefde vir Suidwes!

Like us on Facebook