Music Note Lettere
Music Note Letterg
Music Note Lettera
Music Note Letterl
Music Note Lettero
Music Note Letterb
Music Note Letteri
Music Note Letterz
  • Remember me

Lrc Lenie Blou III

Lenie Blou III LRC Lyrics - Donwload, Copy or Adapt easily to your Music

LRC contents are synchronized by Megalobiz Users via our LRC Generator and controlled by Megalobiz Staff. You may find multiple LRC for the same music and some LRC may not be formatted properly.
31956 - Lenie Blou III [03:13.56] 3 years ago
Copied
Office Copy IconCopy
Edit Time [xx:yy.zz] x 5 Views x 105 Download x 2
LRC TIME [03:13.56] may not match your music. Click Edit Time above and in the LRC Maker & Generator page simply apply an offset (+0.8 sec, -2.4 sec, etc.)
[length:03:13.56]
[re:www.megalobiz.com/lrc/maker]
[ve:v1.2.3]
[00:09.68]Jy was net 19 jaar oud
[00:13.92]Heilige wyn, vok jy's rein
[00:17.67]Ek trap oot die lyn
[00:19.91]Ek is jammer my dingDie kamer is vol,
[00:25.41]Monster en rook
[00:30.15]Ons was gemaak,
[00:32.15]Toe die Wereld ook
[00:33.92]Ek sal jou volg,
[00:36.18]Selfs as ons spook
[00:38.42]Instede vermoei
[00:42.18]Onthou hierdie een,
[00:44.16]Ek sien jou met my kinders
[00:46.42]Daai dinge maak nie minder seer nie
[00:48.66]Dis seker beter so,
[01:00.69]Dis goed om dit te glo
[01:02.96]En eindige ek nou,
[01:04.71]Los ek die vir jou
[01:07.42]En die blou,
[01:08.95]Al was dit dan verniet
[01:10.66]Was dit als vir jou
[01:15.63]Jy was net 19 jaar oud
[01:19.46]Ek het op gevok
[01:21.63]Ek weet jy het my vertrou
[01:23.93]Reen dit binne jou
[01:25.62]Lyk ek silver my ding
[01:27.38]Die kamer is vol,
[01:34.19]Monsters en seer
[01:35.69]Ek is deur die hell
[01:37.39]Vir ons gaan ek weer
[01:40.20]Met jou om my rug
[01:41.92]Sal die duiwel my sien
[01:45.42]En dit goed op ons hou
[01:47.92]Onthou hierdie,
[01:49.67]Ek sien jou met my baaitjie
[01:53.17]Ek sou jou nooit raak kon raai nie
[01:57.16]Dis seker beter so,
[02:08.15]Dis goed om dit te glo
[02:08.15]En eindige ek nou,
[02:09.04]Los ek die vir jou
[02:14.15]Dis seker beter so,
[02:23.39]Dis goed om dit te glo
[02:25.42]En eindige ek nou,
[02:27.39]Los ek die vir jou
[02:30.93]En die blou,
[02:32.14]Al was dit dan verniet
[02:33.90]Was dit als vir jou
[02:35.67]Dis seker beter so,
[02:40.93]Dis goed om dit te glo
[02:42.18]En eindige ek nou,
[02:44.38]Los ek die vir jou.