Music Note Lettere
Music Note Letterg
Music Note Lettera
Music Note Letterl
Music Note Lettero
Music Note Letterb
Music Note Letteri
Music Note Letterz
  • Remember me

Lrc Monochromie by Almero

Monochromie - Almero LRC Lyrics - Donwload, Copy or Adapt easily to your Music

LRC contents are synchronized by Megalobiz Users via our LRC Generator and controlled by Megalobiz Staff. You may find multiple LRC for the same music and some LRC may not be formatted properly.
171640 - Monochromie by Almero [03:24.15] 8 months ago
by Guest
Copied
Office Copy IconCopy
Edit Time [xx:yy.zz] x 0 Views x 35 Download x 0
LRC TIME [03:24.15] may not match your music. Click Edit Time above and in the LRC Maker & Generator page simply apply an offset (+0.8 sec, -2.4 sec, etc.)
[ar:Almero]
[ti:Monochromie ]
[length:03:24.15]
[re:www.megalobiz.com/lrc/maker]
[ve:v1.2.3]
[00:02.88]Vind ek jou of vind jy my?
[00:10.12]Is ons by mekaar verby?
[00:17.88]Albei teen die wind baklei
[00:25.62]Berge en dale het ons vermy
[00:33.22]Berge en dale het ons vermy
[00:40.96]My bors is leeg en jy verkleur my grys
[00:49.46]Monochromie, is jy my nuwe tuis?
[00:57.71]Het jy plek vir my?
[01:06.22]Breek my eensaamheid
[01:15.95]Die son het skaam vir jou geskuil
[01:23.06]Die wind het deurmekaar gehuil
[01:30.81]My huis is weg en jy verbleik
[01:38.56]Stof en genade het ons ontduik
[01:46.06]Stof en genade het ons ontduik
[01:53.40]My bors is leeg en jy verkleur my grys
[02:02.40]Monochromie, is jy my nuwe tuis?
[02:10.66]Het jy plek vir my?
[02:19.65]Breek my eensaamheid
[02:28.40]Waar, waar is jy?
[02:37.16]Waar, vind vir my!
[02:46.41]Het jy plek vir my?
[02:54.40]Breek my eensaamheid
[03:03.41]My bors is leeg en jy verkleur my grys
[03:12.39]Monochromie, is jy my nuwe tuis?